BEISPIEL
Willem de Klerk:
Hebbelikhede (Paperback) - Taschenbuch
2011, ISBN: 1869190939
[EAN: 9781869190934], Neubuch, [PU: Protea Boekhuis, Menlopark 0102], Paperback. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se… Mehr…
[EAN: 9781869190934], Neubuch, [PU: Protea Boekhuis, Menlopark 0102], Paperback. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n "(hinderlike) gewoonte, aanwensel, neiging". Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol. Hulle woede of spoggery of skindery of opneukery of dwarsheid of ondersteboheid is die sout en peper van menslikheid. Hierdie titel gaan egter oor geaardhede wat vasval in sekere hebbelikhede dermate dat dit die persoonlikheid oorheers. Dit word dan iets wat ander mense kwaad maak of irriteer en dus 'n karaktertrek wat die grens van aanvaarbaarheid oorskry. Hoewel ander mense dit aanvanklik verduur of dit selfs interessant kan vind, word dit later vir hulle 'n ergernis. Dit gaan hier oor die "te" van 'n faset van mens se geaardheid. Te jaloers, nederig, aggressief, skynheilig of wat ook al. Gewoonlik het dit 'n vernietigende uitwerking op so 'n mens se verhoudings.Hierdie title is gebaseer op die kennis wat De Klerk van sy eie hebbelikhede opgedoen het, op 'n leeftyd se saamwees met ander mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en tempering van hebbelikhede wat te erg geword het. Plek-plek word gevallestudies uit sy spreekkamer gebruik. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability., Books<
| | AbeBooks.deCitiRetail, Stevenage, United Kingdom [9235530] [Rating: 4 (von 5)] NEW BOOK. Versandkosten: EUR 28.67 Details... |
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.
BEISPIEL
Willem de Klerk:
Hebbelikhede (Paperback) - Taschenbuch
2011, ISBN: 1869190939
[EAN: 9781869190934], Neubuch, [PU: Protea Boekhuis, Menlopark 0102], Paperback. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se… Mehr…
[EAN: 9781869190934], Neubuch, [PU: Protea Boekhuis, Menlopark 0102], Paperback. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n "(hinderlike) gewoonte, aanwensel, neiging". Besonder individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle hoekigheid en andersheid is kleurvol. Hulle woede of spoggery of skindery of opneukery of dwarsheid of ondersteboheid is die sout en peper van menslikheid. Hierdie titel gaan egter oor geaardhede wat vasval in sekere hebbelikhede dermate dat dit die persoonlikheid oorheers. Dit word dan iets wat ander mense kwaad maak of irriteer en dus 'n karaktertrek wat die grens van aanvaarbaarheid oorskry. Hoewel ander mense dit aanvanklik verduur of dit selfs interessant kan vind, word dit later vir hulle 'n ergernis. Dit gaan hier oor die "te" van 'n faset van mens se geaardheid. Te jaloers, nederig, aggressief, skynheilig of wat ook al. Gewoonlik het dit 'n vernietigende uitwerking op so 'n mens se verhoudings.Hierdie title is gebaseer op die kennis wat De Klerk van sy eie hebbelikhede opgedoen het, op 'n leeftyd se saamwees met ander mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en tempering van hebbelikhede wat te erg geword het. Plek-plek word gevallestudies uit sy spreekkamer gebruik. Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid. Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Shipping may be from our Sydney, NSW warehouse or from our UK or US warehouse, depending on stock availability., Books<
| | AbeBooks.deAussieBookSeller, Truganina, VIC, Australia [52402892] [Rating: 5 (von 5)] NEW BOOK. Versandkosten: EUR 35.03 Details... |
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.
BEISPIEL
de Klerk, Willem:
Hebbelikhede - Erstausgabe
2005, ISBN: 9781869190934
Taschenbuch
Protea. 2005. F 1st Edition. S Soft cover. New. a new unread book. the wraps may be a touch shelf rubbed. afrikaans., Protea, 2005
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.
BEISPIEL
de Klerk, Willem:
Hebbelikhede - Erstausgabe
2005, ISBN: 9781869190934
Taschenbuch
Protea, 2005. 1st Edition. Soft cover. New. a new unread book. the wraps may be a touch shelf rubbed. afrikaans., Protea, 2005
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.
Willem De Klerk:
Hebbelikhede - Taschenbuch
2005, ISBN: 9781869190934
Softcover, Buch, [PU: Protea Boekhuis]
| | lehmanns.deVersandkosten:Versand in 15-20 Tagen, , Versandkostenfrei innerhalb der BRD (EUR 0.00) Details... |
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.