Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die … Mehr…
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die ware verhaal van dié jong meisie se geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy het ’n slegte ervaring omskep in ’n geleentheid om haar geloof en siel met die wêreld te deel. As surfer wys Bethany se deursettingsvermoë dat die siel ook in surfing belangriker is as die liggaam. Sy deel kleurfoto’s uit haar persoonlike album en skryf ook oor die geskiedenis van surfing. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die inspirasie agter die gewilde fliek Soul Surfer en bevat ’n fliekjoernaal van Bethany se ervaring van die verfilming en spesiale onderhoude met akteurs en die regisseur van die fliek. Digital Content>E-books>Religion,Inspiration>Christian Life>Christian Inspi, Christian Art Distributors Pty Ltd Digital >16<
BarnesandNoble.com
new in stock. Versandkosten:zzgl. Versandkosten. Details...
(*) Derzeit vergriffen bedeutet, dass dieser Titel momentan auf keiner der angeschlossenen Plattform verfügbar ist.
Die ware verhaal van geloof wat alles oorwin, eBooks, eBook Download (EPUB), [PU: Christian Art Distributors Pty Ltd], Christian Art Distributors Pty Ltd, 2014
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die … Mehr…
Toe Bethany Hamilton deur ’n haai aangeval is, het sy gereageer met die kalmte van ’n tienermeisie met God aan haar kant. “Wanneer kan ek weer gaan surf?” was die eerste vraag wat sy gevra het ná haar nood-operasie. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die ware verhaal van dié jong meisie se geestelike standvastigheid en geloof wat alles oorwin. Sy het ’n slegte ervaring omskep in ’n geleentheid om haar geloof en siel met die wêreld te deel. As surfer wys Bethany se deursettingsvermoë dat die siel ook in surfing belangriker is as die liggaam. Sy deel kleurfoto’s uit haar persoonlike album en skryf ook oor die geskiedenis van surfing. SOUL SURFER – OP GOLWE VAN GELOOF is die inspirasie agter die gewilde fliek Soul Surfer en bevat ’n fliekjoernaal van Bethany se ervaring van die verfilming en spesiale onderhoude met akteurs en die regisseur van die fliek. Digital Content>E-books>Religion,Inspiration>Christian Life>Christian Inspi, Christian Art Distributors Pty Ltd Digital >16<
Die ware verhaal van geloof wat alles oorwin, eBooks, eBook Download (EPUB), [PU: Christian Art Distributors Pty Ltd], Christian Art Distributors Pty Ltd, 2014
1Da einige Plattformen keine Versandkonditionen übermitteln und diese vom Lieferland, dem Einkaufspreis, dem Gewicht und der Größe des Artikels, einer möglichen Mitgliedschaft der Plattform, einer direkten Lieferung durch die Plattform oder über einen Drittanbieter (Marketplace), etc. abhängig sein können, ist es möglich, dass die von eurobuch angegebenen Versandkosten nicht mit denen der anbietenden Plattform übereinstimmen.
Detailangaben zum Buch - Soul Surfer - op golwe van geloof (eBoek)
EAN (ISBN-13): 9781431602506 Erscheinungsjahr: 2014 Herausgeber: Christian Art Distributors Pty Ltd
Buch in der Datenbank seit 2014-10-09T20:11:10+02:00 (Berlin) Detailseite zuletzt geändert am 2021-08-13T20:21:46+02:00 (Berlin) ISBN/EAN: 9781431602506
ISBN - alternative Schreibweisen: 978-1-4316-0250-6 Alternative Schreibweisen und verwandte Suchbegriffe: Autor des Buches: bethany hamilton, christian art Titel des Buches: geloof, soul surfer, hamilton